Die vaktydskrif hoef nie in Afrikaans te wees nie, maar die werf moet in Afrikaans wees. Die webwerf kan ''n aanlyn weergawe van die vaktydskrif wees, of dit kan bloot ''n webwerf óór die koerant wees. Die begrip "vaktydskrifte" omsluit onder meer akademiese joernale en beroepstydskrifte.