My Account

FAQ - Table of Contents

1
Hoe weet ek of my werf in hierdie afdeling pas?
2
Hoe kan ek my werf vinnig gelys kry?


1
Q: Hoe weet ek of my werf in hierdie afdeling pas?
A:
As die webwerf afrikaanse inhoud, eienaars, aanwysings bevat of voorsiening maak vir Afrikaanse besoekers is hierdie, oor die algemeen, die korrekte afdeling vir jou werf.
by andre999 at 2009-10-08 00:18:02
2
Q: Hoe kan ek my werf vinnig gelys kry?
A:
Verseker dat die inhoud van jou submissie ordentelik lees en goed, opsommend en saaklik as moontlik is, dit vergemaklik die plasing.
by andre999 at 2009-10-08 00:19:42